Posted on Tuesday, 04 Oct 2022
Daar is nog plek vir ses spanne van vier spelers elk om in die Cheetahs-rugbytrust en die Woordfees se gholfdag op 13 Oktober by De Zalze in Stellenbosch te speel.
Kom skuur skouers met Bok-legendes soos Morné du Plessis, Danie Gerber, Dawie Snyman, De Wet Ras, Schalk Burger, Jackie Snyman, Hempies du Toit en Theuns Stofberg; asook die Olimpiese goue medalje-wenner Ryk Neethling en skrywers en kunstenaars soos Rudie van Rensburg, Karen Meiring, Marvn-lee Beukes en Carel Nel. By die prysuitdeling sal die spitsvondige rubriekskrywer Blouwillem Theron die oud-Bokke uitvra oor Springbokrugby.
Vir nadere besonderhede of om in te skryf en jou afslaantyd te bespreek, skakel Leone Pitts by 083 227 7501 of stuur 'n e-pos ann leone.pitts@gmail.com.
- Wie herken die drie legendes op een van die foto's?
A CHANCE TO RUB SHOULDERS WITH BOK LEGENDS
Only ten days left before the big gold tournament at De Zalze in Stellenbosch and there is only room for six more fourballs. Here's your chance to rub shoulders and play golf with Bok legends such as Morné du Plessis, Danie Gerber, Dawie Snyman, De Wet Ras, Schalk Burger, Jackie Snyman, Hempies du Toit and Theuns Stofberg; as well sd Olympic gold medalist Ryk Neethling and authors and artists such as giving ceremony, the well-known columnist Blouwillem Theron will prod the legends about Springbok rugby.
For more information, to enter or to book a tree-off time, contact Leone Pitts at 083 227 7501 or e-mail her at leone.pitts@gmail.com.
- Who recognizes the three legends on one of the pics?