Posted on Tuesday, 20 Feb 2018
Die nuwe sal aanvanklik seisoenkaartjiehouers en kaartjiehouers se kaartjie gebruik vergemaklik. Gebruikers hoef slegs die kaartjie wat op die app verskyn by die hekke te toon en te skandeer om toegang tot die stadion te kry.
Verdere voordeel van hierdie tegnologie is dat kaartjiehouers hul kaartjies nou ook moeiteloos vir ‘n ander ondersteuner kan aanstuur wat ook die app afgelaai en geregistreer het.
JohnsonWalters wat die tegnologie ontwikkel het, is in die proses om die app aan te pas sodat nuwe gebruikers ook die app kan gebruik om ‘n wedstryddag kaartjie aan te koop.
Kry die gratis Cheetahs Rugby Toepassing app in die Android Playstore en registreer om jou kaartjie vir die wedstryd digitaal te kry:
https://play.google.com/store/apps/details?id=com.johnsonwalters.cheetahsrugby
Hoe om die APP af te laai
Google Play Store (Android) - https://play.google.com/store/apps/details?id=com.johnsonwalters.cheetahsrugby
Apple App Store (iOS) - https://itunes.apple.com/us/app/free-state-cheetahs-rugby/id1336433349?mt=8