Posted on Thursday, 13 May 2021
In ‘n Curriebekerwedstryd op 16 Julie 2010 teen Griekwas op Vodacompark het die Cheetah-stut Coenie Oosthuizen drie van die Cheetahs se vyf drieë gedruk. Dit was die eerste keer dat ‘n stut drie drieë vir die Vrystaat druk sedert die stigting van die Vrystaat-rugbyunie in 1895 (daar was al driekunste deur twee hakers, Naka Drotské in 1996 en Richardt Strauss in 2007). Al drie was oud-leerlinge van Grey-kollege.
These are some of the interesting statistics that will be found in the book Cheetahland: 125 Jaar se Lief en Leed, written by Frikkie van Rensburg and published by Free State Cheetahs (Pty) Ltd.
The book (initially only in Afrikaans) will be available in July, but can now be ordered at R450 plus R100 delivery costs by e-mailing us at media@fsrugby.co.za. Make sure you provide your name, contact details and delivery address.