Welcome to the official Toyota Cheetah page

All you want to know about the team

Online Tickets

CHEETAHLAND


125 jaar van lief en leed

1895-2020

TITEL: Cheetahland:  125 jaar van lief en leed.  1895-2020 

ISBN: 978-0 86886-874-5

PRYS: R500

PUBLIKASIE DATUM: 1 Desember 2021

GROOTTE: 297 x 210 mm

BLADSYE: 608 bladsye

PAPIER: 130 gsm Magno gloss

VOORBLAD: Hardeband

KOPIEREG © 2020: Frikkie Janse van Rensburg en Vrystaat Cheetahs (Edms.) Bpk.

GEDRUK EN GEBIND DEUR: Orange Print & Packaging

NAVRAE:  info@fsrugby.co.za


Wanneer ‘n mens aan Vrystaat- en Cheetah-rugby dink, roep jy herinneringe op van glorieryke oorwinnings, opwindende hardlooprugby en onverskrokke verdediging, maar ook oomblikke waar ‘n Naas Botha-skepskop of ‘n Pierre Spies-drie Vrystaatse ondersteuners se vreugde in ‘n ommesientjie in pyn en hartseer omskep het.

Cheetahland se veelbewoë geskiedenis – vanaf die Vrystaatse Rugbybond se totstandkoming in 1895 tot in Maart 2020 toe Covid19 sport wêreldwyd tot stilstand geruk het – word in hierdie boek beskryf deur die gewese sportredakteur van Die Volksblad, Frikkie van Rensburg. 

Elke span wat die Vrystaat en die Cheetahs verteenwoordig het, die uitslae van elk van die 1 680 wedstryde, die name van elk van die 1 612 spelers, die getal punte wat hulle aangeteken het, rekords wat in die tyd opgestel is en verskeie ander interessanthede soos die pare broers wat vir die franchise uitgedraf het, is in die boek te vinde. 

BESKIKBAAR BY:

- die kaartjiekantoor in Toyota-stadion

- Kloppers in die Loch Logan Waterfront

- Kloppers Cape Gate en  Stellenbosch.

BESTSELLING:

Die prys van die boek is R500.  Aflewering is beskikbaar en die koste daarvan word bereken. 

Die bankbesonderhede van die Vrystaat Cheetahs (Edms.) Bpk. is soos volg:

ABSA Bank
Tjek rekening
Rekeningnommer:  15-7022-1562
Tak kode:  632-005
Verwysing:  Naam en Van

Stuur asb die bewys van betaling sowel as die aflewerings adres stuur na info@fsrugby.co.za