Posted on Friday, 29 Nov 2019
Oud-Amptenare van die Vrystaatse Rugby-unie word vir hulle lang en lojale diens vereer deur op ‘n rotasie basis aangewys te word as Ere-lede.
Die Ere-lede vir 2020 is:
Adv. Jannie Lubbe, Regter Ian van der Merwe, Piet von Solms, Tat Botha, Jan Ackerman, Gerrit Coetzer, Joggie Jansen, Daan de Wet, Poelie Fourie, Roelie Krause, Regter Faan Hancke, Josie O’Brien, Corrie Strydom, Gysie Pienaar en Thys Nel.
Lewenslange Lede
Vrystaat gee spesiale erkenning aan amptenare wat Vrystaat Rugby met lojole diens en getroue betrokkenheid oor baie jare gedien het. Met hul uittrede word slegs twee tot vier lede as Lewenslange Lede aangewys. Tans geniet Bert Sorour en Prof Basie Verster hierdie voorreg.