Posted on Monday, 12 Aug 2019
Die Toyota Vrystaat Cheetahs o.21’s is ‘n span wat gelaai is met jong spelers wat baie potensiaal toon, baie opwinding bring en wat nog baie vir Vrystaat Rugby kan beteken.
Wedstryde wat voorle:
17 Aug | WP o.21 vs.Toyota Vrystaat Cheetahs o.21, Nuweland, Kaapstad
24 Aug | Toyota Vrystaat Cheetahs o.21 vs. Haaie o.21, 14:45 in Toyota-Stadion