Welcome to the official Toyota Cheetah page

All you want to know about the team

Cheetahland: 125 Jaar se Lief en Leed

Posted on Monday, 03 May 2021

Cheetahland: 125 Jaar se Lief en Leed

Free State’s match on 14 June 1997 against the Pumas in Witbank will be remembered for three reasons:  Brendan Venter played in his 100th game for Free State, a young AJ Venter made his debut and the prop Dougie Heymans scored his first try in his 83rd game for Free State!


These are some of the interesting statistics that will be found in the book Cheetahland: 125 Jaar se Lief en Leed (initially only in Afrikaans) which will be available by July.  


The book, written by Frikkie van Rensburg and published by Free State Cheetahs (Pty) Ltd, will cost about R450. Only 1 000 copies will be printed (initially only in Afrikaans), so it is important to mail your name, the number of books you want to order and your contact details as soon as possible to media@fsrugby.co.za.


Cheetahland: 125 Jaar se Lief en Leed 


Die Vrystaat se wedstryd op 14 Junie 1997 teen die Pumas in Witbank sal om drie redes onthou word:Brendan Venter het in sy 100ste wedstryd vir Vrystaat gespeel, ‘n bloedjong AJ Venter het sy debuut gemaak en die stut Dougie Heymans het sy eerste drie in sy 83ste wedstryd vir die Vrystaat gedruk!


Dit is van die interessante statistiek wat te vinde sal wees in die boek Cheetahland: 125 Jaar se Lief en Leed, wat in Julie te koop sal wees.


Die boek, geskryf deur Meneer Statistieke, Frikkie van Rensburg, en uitgegee deur Vrystaat Cheetahs (Edms) Bpk, sal sowat R450 kos. Aangesien net 1 000 eksemplare gedruk gaan word, raai ons jou aan om so gou moontlik jou naam, die getal boeke wat jy wil bestel en jou kontakbesonderhede te stuur aan: media@fsrugby.co.za.

Share this article:
     
;

  Visit the official Covid-19 Portal  More Information
Visit the official Covid-19 Potal