Posted on Tuesday, 06 May 2014
The Toyota Cheetahs will be taking on the Western Force on Saturday, 10 May in their next Vodacom SupeRugby home game. The match kicks off at 17:05 and gates open at 15:00.
Entertainment
Supporters can again make use of the Weber-braai area to braai a nice piece of Sparta meat while Andriette will provide entertainment on the Castle Deck after the match.
Wear ORANGE and win!
On Saturday for the first time the Toyota Cheetahs will wear their Orange strip at home when they take on the Western Force. African Mining and Crushing (AMC) in association with the Toyota Cheetahs want you to win.
Win R500 if you wear Orange and catch one of 6 specially marked balls or R1000 if you wear a Replica jersey with the AMC logo on it. 6 Balls will be kicked into the crowd during half time from where you can claim your prize. AMC will also sponsor a similar amount to Credo Home of Hope when you claim your prize. CREDO – Enriching Lives.
Proudly ORANGE!
Ticket prices:
R80 – Main Stand (all)
R60 – Open Stand (adults, students and kids)
Tickets can be purchased at:
Toyota Cheetahs vs Western Force
Die Toyota Cheetahs sê die Western Force Saterdag, 10 Mei die stryd aan in hul volgende Vodacom SupeRugby tuiswedstryd. Die wedstryd skop om 17:05 af en hekke open reeds om 15:00.
Sparta bied hierdie naweek weer ondersteuners die geleentheid om ‘n heerlike stukkie Sparta vleis in die Weber braai area te braai terwyl Andriette vir vermaak by die Castle Deck sorg.
Kaartjies vir die hoofpaviljoen kos R80, R60 vir volwassenes op die ooppaviljoen en R20 vir studente en skoliere. Kaartjies is beskikbaar by die Cheetah Winkel in die Loch Logan Waterfront asook by die kaartjiekantoor in die Vrystaat Stadion.
Dra ORANJE en wen!
Komende Saterdag sal die Toyota Cheetahs vir die eerste keer in hulle Oranje truie voor hulle tuis skare speel wanneer hulle die Western Force pak. African Mining and Crushing (AMC) in samewerking met die Toyota Cheetahs wil jou ? wenner maak.
As jy Oranje dra en jy vang een van die 6 spesiaal gemerkte balle wen jy R500 en sou jy ? Ondersteuners trui met die AMC logo aanhê wen jy R1000. 6 Balle sal gedurende halftyd in die skare ingeskop word vanwaar jy jou prys kom opeis. AMC sal ook vir elke prys wat opgeëis word ? soortgelyke bedrag skenk aan Credo home of Hope. CREDO – Verander Lewens.
Trots ORANJE!
No. |
Position |
name |
1 |
LOOSEHEAD PROP |
Caylib Oosthuizen |
2 |
HOOKER |
Adriaan Strauss (c ) |
3 |
TIGHTHEAD PROP |
Coenie Oosthuizen |
4 |
LEFT LOCK |
Andries Ferreira |
5 |
RIGHT LOCK |
Francois Uys |
6 |
LEFT FLANKER |
Heinrich Brussow |
7 |
RIGHT FLANKER |
Teboho Mohoje |
8 |
NUMBER EIGHT |
Boom Prinsloo |
9 |
SCRUMHALF |
Sarel Pretorius |
10 |
FLYHALF |
Johan Goosen |
11 |
LEFT WING |
Willie le Roux ( vc ) |
12 |
INSIDE CENTRE |
Ryno Benjamin |
13 |
OUTSIDE CENTRE |
Johann Sadie |
14 |
RIGHT WING |
Raymond Rhule |
15 |
FULLBACK |
Hennie Daniller |
Replacements: |
|
|
16. |
RESERVE |
Torsten van Jaarsveld |
17. |
RESERVE |
Trevor Nyakane |
18. |
RESERVE |
Maks van Dyk |
19. |
RESERVE |
Carel Greeff |
20. |
RESERVE |
Waltie Vermeulen |
21. |
RESERVE |
Shaun Venter |
22. |
RESERVE |
Elgar Watts |
23. |
RESERVE |
Cornal Hendricks |