Free State Cheetahs - News http://www.fscheetahs.co.za Latest News from Free State Rugby Cheetahs Toyota Cheetah Team Announced http://www.fscheetahs.co.za/news.asp?NID=1735 The Toyota Cheetah team to take on the MTN Lions on Saturday, 25 February at 19:10 at Coca-Cola Park. The Captain, Adriaan Strauss will be playing his 50th Super Rugby match for the franchise.& 2012-2-22 Tewis in beginspan na Franse draai http://www.fscheetahs.co.za/news.asp?NID=1734 Jóhann Thormählen BLOEMFONTEIN. – Tewis de Bruyn se oorsese uitstappie was die moeite werd. Dié skrumskakel sal Saterdag in die Totyota Cheetahs se eerste Vodacom Supe 2012-2-22 Cheetahs gaan oor in aksie om volhuis te verseker http://www.fscheetahs.co.za/news.asp?NID=1733 Hendrik Cronjé DIE Toyota Cheetahs veg binne en buite die raadsale verbete om te verseker dat die sentrale streek sy Super-bedryfsreg behou en eersdaags weer ’n Springbok-rugbytoe 2012-2-21 Adriaan slaap rustig http://www.fscheetahs.co.za/news.asp?NID=1732 Jóhann Thormählen BLOEMFONTEIN. – Die Toyota Cheetahs skuld hul slot Izak van der Westhuizen ’n goeie lynstaanvertoning. Só sê die haker Adriaan Strauss in 2012-2-21 Jacobs nie teen Lions http://www.fscheetahs.co.za/news.asp?NID=1731 Jóhann Thormählen BLOEMFONTEIN. – Die Toyota Cheetahs sal Saterdag hul Super-rugbyveldtog sonder een van hul belowende groentjies moet begin. Die beseerde vleuel Cameron Jaco 2012-2-20 Cheetahs pronk in selfde klere http://www.fscheetahs.co.za/news.asp?NID=1730 Jóhann Thormählen TOYOTA CHEETAH-ONDERSTEUNERS hoef nie te vrees nie, hul gunsteling-rugbyspan sal steeds met dieselfde spoggerige Puma-klere as in 2011 se Vodacom Super-reeks uitdraf. N& 2012-2-17 Rocco se kopskuif het hom plek op vleuel laat oopspeel http://www.fscheetahs.co.za/news.asp?NID=1729 Jóhann Thormählen BLOEMFONTEIN. – Rocco Reginald Jansen het selfondersoek gedoen en vir homself spesifieke doelwitte gestel. Dis hoe die vleuel van byna van nêrens af s 2012-2-17 Pieter nie Cheetahs se tweede Super-Sarel http://www.fscheetahs.co.za/news.asp?NID=1728 Jóhann Thormählen BLOEMFONTEIN. – Hy is nie die nuwe Super-Sarel nie en wil op sy eie manier naam maak. Só sê die opwindende skrumskakel Pieter van Zyl, wat binn 2012-2-16 Naka het almal `n kans gegee - Justin http://www.fscheetahs.co.za/news.asp?NID=1727 Gerdie Karstens KIMBERLEY. – Op die plaasvervangersbank by die Sharks. Dit is die naaste wat Justin Downey nog aan Vodacom Super-rugby gekom het, maar dit lyk of sy geluk gedraai het met 2012-2-15 Lakwerk geolie - Horak http://www.fscheetahs.co.za/news.asp?NID=1726 Jóhann Thormählen BLOEMFONTEIN. – Die Toyota Cheetahs se lakwerk is op die regte koers om vanjaar ’n hoeksteen van hul spel te word. Só meen Michael Horak, die T 2012-2-15 Coenie sal saam toer http://www.fscheetahs.co.za/news.asp?NID=1725 Jóhann Thormählen BLOEMFONTEIN. – Die Springbok-kragman Coenie Oosthuizen sal straks sy spiere in die Toyota Cheetahs se eerste toerwedstryd van die Vodacom Super-rugbyreeks, 2012-2-14 Ludeke prys Cheetahs se `puik` lakwerk http://www.fscheetahs.co.za/news.asp?NID=1724 J.J. Harmse PRETORIA. – Die Bulls het nog nie die trofee gewen nie en hoewel hy baie tevrede is met die manier waarop hulle die Toyota Cheetahs Saterdag afgestof het, lê daar 2012-2-13 Loesing dalk regte medisyne - Naka http://www.fscheetahs.co.za/news.asp?NID=1723 Jóhann Thormählen BLOEMFONTEIN. – Dalk net die regte medisyne voor die aanvang van 2012 se Vodacom Super-rugbyreeks. Dis hoe Naka Drotské, die Toyota Cheetahs se 2012-2-13 Rayno, Dusty veg om 14-trui http://www.fscheetahs.co.za/news.asp?NID=1722 Hendrik Cronjé BLOEMFONTEIN. – Hy het die jaar as die gunsteling begin om Rocco Jansen se vleuelmaat vir die Toyota Fry Staat Cheetahs in 2012 se Super-reeks te vorm. Maar Dusty N 2012-2-9 Tewis keer skerp terug http://www.fscheetahs.co.za/news.asp?NID=1721 óhann Thormählen BLOEMFONTEIN. – Die Franse was gaande oor hom en wou hê hy moes langer paddaboudjies eet, maar die skrumskakel Tewis de Bruyn wil nog langer vir die To 2012-2-9 Teamsheet - vs Griekwas http://www.fscheetahs.co.za/news.asp?NID=1718 TEAM: Toyota Free State XV OPPOSING TEAM: Griekwas VENUE: Abbasstadion DAY: Saturday TIME: 15h00 DATE: 11 Feb 2012 15 Full back: & 2012-2-8 SANZAR announces referee appointments http://www.fscheetahs.co.za/news.asp?NID=1717 Super Rugby 2012 - Round one to six SANZAR today revealed the referee appointments for the first six rounds of the 2012 Super Rugby season, kicking off on Friday February 24th. - & 2012-2-8 Toyota Cheetahs pre-season team announced http://www.fscheetahs.co.za/news.asp?NID=1715 Tuesday, 7 February The Toyota Cheetahs team for the pre-season match against the Bulls in Polokwane has been announced. The match will be played in Polokwane on Saturday, the 11th of February 2012-2-8 Hawies wil Willie teen Super-span weeg http://www.fscheetahs.co.za/news.asp?NID=1714 Jóhann Thormählen BLOEMFONTEIN. – Die heelagter Willie le Roux het sover in die Toyota Frystaat Cheetahs se oefenwedstryde indruk gemaak, maar sal Saterdag die eerste keer te 2012-2-8 Os voorspel meer "wettige skrums" http://www.fscheetahs.co.za/news.asp?NID=1713 Jóhann Thormählen BLOEMFONTEIN. – Dit waarop blasers in vanjaar se Vodacom Super-rugbyreeks in die skrums gaan klem lê, behoort skrumwerk meer mededingend te maak. S&oa 2012-2-7