Toyota Cheetahs vs Benetton

Live @Toyota Stadium, Bloemfontein

Current Logs

Hilux - skrum wenner

Posted on Thursday, 06 Nov 2018

Hilux - skrum wenner

Stefann Lotter, n Graad 10 leerling van Hoerskool Sentraal in Bloemfontein het met Sondag se Guinness PRO14 wedstryd teen Munster die R1000 prysgeld gewen.

Deelnemers moes probeer om die Hilux bakkie so ver as moontlik te skrum.

Net soos sy held, Ox Nche het Stefann eers later begin rugby speel en hy gaan n nuwe paar tokse koop met sy prysgeld.


Share this article: