ARE YOU READY FOR THE CLASH?

BUY YOUR TICKETS ONLINE!

TICKET SALES

Afrigtingspan van die Jaar

Posted on Thursday, 27 Oct 2017

Afrigtingspan van die Jaar

Afrigtingspan van die Jaar

Die Vrystaat Rugby Afrigtersvereniging het tydens hul Jaarvergadering op Woensdag, 25 Oktober vir Melusi Mhethwa, Tiaan Liebenberg en Skillie Bester as Afrigtingspan van die Jaar aangewys. 

Mthethwa, Liebenberg en Bester is die afrigters van die Toyota Vrystaat Cheetahs o.19 span wat Saterdag om 11:00 in die finaal van die SA Rugby Kampioenskap teen die Goue Leeus in Durban speel.

 

Share this article: