Mega Drop Down Menu
Bookmark us
NEWS
Subscribe to Cheetahs News
SHARE TOOLS
SEARCH CHEETAH NEWS
Latest News
Posted on Wednesday, June 19, 2013
Amended kick off times for South African Vodacom Super Rugby matches SANZAR h
Posted on Wednesday, June 19, 2013
The Junior Springboks suffered the heartbreak of conceding a last-minute try and
Posted on Wednesday, June 12, 2013
The Springbok team to face Scotland in Nelspruit on Saturday shows five changes,
Toyota se Taaiste Cheetah vir 2012
Toyota se Taaiste Cheetah vir 2012
Posted on Tuesday, December 04, 2012

 

Heinrich Brussow is Toyota se Taaiste Cheetah vir 2012.  Hierdie toekenning wat deur die afrigters van die Toyota Vrystaat Cheetahs beslis word, is op Dinsdag, 4 Desember in die Vrystaat Stadion aan Heinrich oorhandig. 

Reg deur die Vodacom Super Rugby en Absa Curriebeker seisoen het die afrigters na afloop van elke wedstryd Toyota se Taaiste Laagvat en Toyota se Waardevolste Speler aangewys.  

Twee spelers het elke week ‘n kontant bedrag van Toyota ontvang as beloning vir hulle goeie spel.  Heinrich Brussow was die speler wat aan die einde van die jaar die meeste kere die toekenning ontvang het.   Met die komplimente van Toyota ontvang Brussow ‘n bedrag van R20 000.00 as prysgeld. 

 

Lappies Labuschagne is in 2011 as Toyota se mees waardevolste speler aangewys en was die eerste speler wat hierdie toekenning van Toyota ontvang het.

FOTO:  Heinrich Brussow, Cecilia Steenberg (Octagon namens Toyota), Harold Verster (Besturende Direkteur Vrystaat Cheetahs (Edms.) Bpk., Kobus Botes (Oranje Toyota)

Home  |  Browser  |  Disclaimer  |  Contact Us  |  Privacy Policy  |  CMS  |  Players  |  Webmaster  |  Online Liquor Login
Copyright © 2012 - 2013 Toyota Cheetahs
29
Jun
Next Match
DHL Stormers vs Toyota Cheetahs